Artist world
Nagpols
AI-gebore klank. Mens-ware woorde.
Nagpols is ’n Afrikaanse alternatiewe indie-rock AI kunstenaar wat musiek maak oor die dinge wat mens soms moeilik in woorde kan sit. Die liedjies gaan oor liefde, verlies, vriendskap, nostalgie, grootword, onsekerheid en daardie vreemde oomblikke tussenin - die goed wat ons almal op een of ander manier ervaar, maar nie altyd hardop sê nie.
Featured music

About Nagpols

Read full story- Role in ecosystem
- Creator world · music artist
- Genre
- heartbreak · friendship · growing up · addiction
Latest releases
Connect
Join the journey
Follow uses a free listener account — register with your email. No password; we send a sign-in link.
Booking / contact
Connected through FLAM Radio
Listen on
Keep listening.