Connection established
Welcome to the World of Frekwensie
Frekwensie is building a cinematic Artist World inside the FLAM Records ecosystem.

Frekwensie
Rou Afrikaanse emosie, een lied op ’n slag. Die klank van weer voel. Waar emosie sy frekwensie vind.
Musiek was nog altyd baie persoonlik vir my — dit vloei in my are, en ek voel dit in my hart en praat met my wese. Veral lirieke wat tot diep in jou siel praat en gevoelens in woorde sit wat jy self nie geweet het hoe om uit te druk nie. Alhoewel ek KI gebruik om my te help om die wysieies en style bymekaar te sit, is die woorde heeltemal my eie — geskryf uit lewenslesse en ervarings en met opregte emosie. Vir my gaan dit oor die skep van iets wat werklik kan connect. As selfs net een persoon daar buite kan identifiseer met wat ek hier publiseer, en dit hulle raak soos wat dit my raak en die emosie wat ek daardeur kan uitbeeld, dan het dit sy doel bereik.
Ek skep musiek deur die te gaan krap in my hart waar ek emosies wegsteek vir die res van die wereld - ek gebruik die platform as my "canvas" om te skulder wat diep in my hart en wese aangaan.
Elke opname is ’n herinnering, ’n gevoel, of ’n oomblik uit my lewe.
The Studio
Where ideas come alive.
Observatory
22 songs written in the stars.
Timeline River
Every step, every story.
Discography
Maak oop jou hart (Sokkie Mix)
Memory Room
The moments we keep.
Release Lab
What is coming next.
Creative DNA
Moderne Afrikaanse pop-rock en emosionele ballades oor liefde, pyn, geloof, herstel en weer begin. Elke lied dra ’n gevoel.
World Guide
Start here.
Collector
Unlock hidden treasures.
Current weather
Aurora night
Green-blue glow, future room, soft pressure.
Latest from the world
Maak oop jou hart (Sokkie Mix)
Public release signal
Broadcast line
Scanning AI Radio carrier...
AI Radio metadata
Current weather
Aurora night
Green-blue glow, future room, soft pressure.
Music genome
Latest from the world
Maak oop jou hart (Sokkie Mix)
single
Live room
Standby
Lights wake when the artist is live.
Community wall
Fan signal
Submit a moderated postcard for the artist.
Quote of the day
Keep listening.
- Frekwensie
The Studio
Where ideas become signal.
Musiek was nog altyd baie persoonlik vir my — dit vloei in my are, en ek voel dit in my hart en praat met my wese. Veral lirieke wat tot diep in jou siel praat en gevoelens in woorde sit wat jy self nie geweet het hoe om uit te druk nie. Alhoewel ek KI gebruik om my te help om die wysieies en style bymekaar te sit, is die woorde heeltemal my eie — geskryf uit lewenslesse en ervarings en met opregte emosie. Vir my gaan dit oor die skep van iets wat werklik kan connect. As selfs net een persoon daar buite kan identifiseer met wat ek hier publiseer, en dit hulle raak soos wat dit my raak en die emosie wat ek daardeur kan uitbeeld, dan het dit sy doel bereik.
The Observatory
Song constellation
The Signal Tower
Broadcast energy
Now playing
SignalScanning AI Radio carrier...
Featured artist
Frekwensie
Full radio
Open AI Radio
Timeline River
Release journey
World launch
Frekwensie world opens
Frekwensie enters the FLAM Worlds network with a dedicated public profile, release space, and discovery layer.
Next milestone
First public signal
Add releases, featured track previews, videos, lyrics, and public story notes from the World OS editor.
Living Music Player
Cassette signal
Maak oop jou hart (Sokkie Mix)
single
Story Mode
Album arc
Beginning
Creator world · music artist
Conflict
The catalogue turns through Ek moet luister na my hart (Emosionele Mix).
Resolution
Maak oop jou hart (Sokkie Mix) anchors the current signal.
Reflection
Moderne Afrikaanse pop-rock en emosionele ballades oor liefde, pyn, geloof, herstel en weer begin. Elke lied dra ’n gevoel.
Memory Room
Public archive
Artist note
Musiek was nog altyd baie persoonlik vir my — dit vloei in my are, en ek voel dit in my hart en praat met my wese. Veral lirieke wat tot diep in jou siel praat en gevoelens in woorde sit wat jy self nie geweet het hoe om uit te druk nie. Alhoewel ek KI gebruik om my te help om die wysieies en style bymekaar te sit, is die woorde heeltemal my eie — geskryf uit lewenslesse en ervarings en met opregte emosie. Vir my gaan dit oor die skep van iets wat werklik kan connect. As selfs net een persoon daar buite kan identifiseer met wat ek hier publiseer, en dit hulle raak soos wat dit my raak en die emosie wat ek daardeur kan uitbeeld, dan het dit sy doel bereik.
Creative DNA
Identity fingerprint
Release Laboratory
Next workbench
World profile
Ready to editComplete the intro, studio, media, tracks, and release notes from the World OS editor.
Featured tracks
Waiting for uploadsUpload 30-second public previews and add mood, weather, lyrics, and story metadata.
Public release story
PlanningUse timeline, memory room, and release lab notes to shape the artist's public narrative.
Current public anchor: Maak oop jou hart (Sokkie Mix).
Community Wall
Postcards from listeners
Be the first postcard
Approved listener notes for Frekwensie appear here after moderation. Ideas: Listener postcards · Supporter notes · Cover versions.
Music Genome
Mood discovery
World archive
Full artist world content
The original releases, videos, support tools, streaming embeds, signal bridge, and editable world sections now live inside the cinematic console.
Song commissions
Commission a Song
Let Frekwensie turn your story into a custom song — written with intention inside the FLAM ecosystem.
Starting from R300
Share the occasion, mood, story, and details that matter. Frekwensie or the FLAM team will follow up directly to shape the commission.
Commission this ArtistArtist media
World video wall
Jy is die moeite werd
Open video →Ek wil jou nie verloor
Open video →Ek moet luister na my hart (emosie mix)
Open video →Ek begin weer
Open video →Ons was meer as totsiens
Open video →Laat die Hemel ons hoor
Open video →Ek staan weer op (Hartsnare Mix)
Open video →Maak oop jou hart (sokkie mix)
Open video →Met net een kyk
Open video →Jy maak my weer heel
Open video →As die golwe breek
Open video →Release shelf
World releases
Signal connection
Broadcasting via AI Radio
This world shares the same live carrier as the rest of the network—rotation, discovery, and curated blocks stay in sync.
Aurora mode keeps the visual atmosphere in front without losing the signal.
Scanning the carrier…
Spotify signal
Listen deeper on Spotify
Spotify data enriches this world when available. FLAM profile copy, radio state, and local release details stay in control.
Visual paths
DSP & social
Keep the supporting channels in the background so the visual layer leads the read.
Official channels
Streaming, socials, and direct contact
AI Radio SA · matched to this world
Received signal previews
Approved submissions matched to Frekwensie by artist name. Short teasers from the AI Radio SA intake — full rotation lives on the live signal.
Frekwensie
Jou tyd is nie verby
Soul / Soul
Frekwensie
Jy Maak My Weer Heel
Soul / Soul
Frekwensie
Jy Is Die Moeite Werd
Christian / Gospel / Christian / Gospel
Frekwensie
Ek haat dit dat ek jou lief het (Emosie Mix)
Other / Other
Frekwensie
Nog ’n sonsopkoms
Other / Fusion / Other / Fusion
Frekwensie
Maak Oop Jou Hart (Sokkie Weergawe)
Other / Fusion / Other / Fusion
Frekwensie
Ek moet luister na my hart
Soul / Soul
Frekwensie
As die golwe breek
Christian / Gospel / Christian / Gospel
Artist selected
Featured signal cuts
Short previews chosen by the artist. Follow the outbound link for the full song on their preferred platform.
single
Maak oop jou hart (Sokkie Mix)
Die liedjie het ek eintlik vir myself geskryf. Ek stoot almal weg wanneer die lewe begin druk. En voel soos 'n toeskouer van my eie lewe - ek kyk van buite af hoe ek myself afbreek en alleen deur moeilike tye sukkel.
Listen full songsingle
Ek moet luister na my hart (Emosionele Mix)
Wanneer liefde verkwyn, en jou hart se jy moet aanbeweeg - maar dit breek jou hart om daaraan te dink
Listen full songsingle
Ek haat dit dat ek jou lief het (Emosie Mix)
Al ooit iemand so lief gehad, maar jou hart wil net nie opgee of aanvaar dat dit nie uitgewerk het nie? Emosionele diep woorde van ware liefde en die pyn van daai persoon verloor
Listen full songsingle
Jy is die moeite werd
Hierdie track het ek geskryf nadat God my geantwoord het in donker dae van alles betwyfel, en op 'n manier wat jou hoendervleis sal gee as ek jou die storie moet vertel!!
Listen full songsingle
As die golwe breek
Baie diep betekenis agter die track. Baie na aan my hart.
Listen full songUntil next time... keep listening to Frekwensie.